Stap vir stap: Laat jou wimpers voller lyk
Die SARIE-skoonheidspan het onlangs ’n slim truuk vir voller wimpers ontdek – tightlining! Die tightlining-tegniek behels dat jy nie net jou oogomlyner bo jou boonste wimperlyn aanwend nie, maar ook...
View ArticleDie Gary Rom-blog: Gekrimpde hare
Gekrimpde hare, of crimped hair, is een van daardie trends wat niemand gedink het gaan ooit weer in die mode wees nie, maar tog is dit. Onlangs sien ons dit op die loopplank én bekendes soos die...
View ArticleKry die voorkoms: Mej. SA se glansryke grimering
Ons splinternuwe Mej. SA, Liesl Laurie, is gisteraand tydens ’n spoggeleentheid by Sun City gekroon. En ons is mal oor die finaliste se glansryke grimeervoorkoms! Danksy die skoonheidshuis Smashbox het...
View ArticleGeometriese patrone vir naels
’n Manikuur waar net ’n deel van jou nael geverf word, is nou gróót op die loopplank. Kies neutrale skakerings soos nude, ligpienk en grys saam met kontrasterende skakerings soos dieprooi en vlootblou...
View ArticleStap-vir-stap: Moderne blomme op jou naels
Aangesien ons dié maand energieke blomkleure vier, deel ons graag dié moderne tog prettige blompatroon vir jou naels. Volg bloot Michelle Saunders, ’n manikuris vir essie, se stap-vir-stap-wenke....
View ArticleKry die voorkoms: Grimering wat vars en natuurlik lyk
Die mode- en skoonheidshuis Dior het vroeër dié week hul splinternuwe modereeks, die Dior Cruise Collection 2016, in Cannes, Frankryk bekend gestel. Vir die modevertoning het Peter Philips, kreatiewe...
View ArticleDIY-Donderdag: 3 resepte vir bad-bederf
Soms is ’n warm bad ná ’n lang dag die beste kuur. Gooi dié kombuis-bestanddele by jou badwater vir ’n ekstra bietjie bederf wat ook goed is vir jou vel. Lyk soos ’n prinses met dié modes Kamille en...
View Article5 wimper-wenke
Gebruik jou maskara slim vir oë wat aandag trek. Elke vrou kan die perfekte wimpers skep met die regte maskara, tegnieke en toestelle. Die skoonheidshuis M.A.C het onlangs ’n paar goeie wenke vir...
View ArticleDIY-Donderdag: Kontoere vir beste selfie
’n Smaller gesig, hoër wangbene, ’n kleiner neus en voller lippe – dis alles moontlik met die skep van kontoere (contouring). Dis ’n staatmaker-grimeertruuk vir baie Hollywood-sterre en die afgelope...
View Article3 maklike Game of Thrones-haarstyle om sélf te probeer
Almal gons oor die die gewilde TV-reeks Game of Thrones se sesde seisoen wat vanoggend weer begin wys het! Nou kan die SARIE-skoonheidspan ons verder vergaap aan die vrouekarakters se interessante (en...
View ArticleVerbloem só donker kringe onder oë
Baie van ons onderskat die krag van verbloemer (concealer). ’n Bietjie verbloemer doen wondere om donker sirkels onder jou oë weg te steek sodat jy vars en uitgerus lyk. Die kuns van verbloemer lê in...
View ArticleBlinkers vir jou kroon? Ons wys jou hoe
Blinkers is terug – nie net op jou oë nie, maar ook in jou hare! Ons het reeds aan die begin van die jaar gesien hoe sommige bekendes, soos Kendall Jenner, Rita Ora en Miley Cyrus, by feeste en...
View ArticleVIDEO: SA geïnspireerde nael-idees
Ter viering van Erfenisdag die afgelope naweek het ons dié drie SA geïnspireerde naelvoorkomste geskep. Lees nou Eers opknapper, dan sjampoe? Ja, jy lees reg! 5 redes waarom koffie goed is vir jou...
View ArticleDís die sleutel tot ’n stralende vel
Vergeet vir eers van contouring, die slim grimeertruuk waar jy met die skep van kontoere jou gelaatstrekke kan verbeter. Deesdae is die skoonheidswêreld se nuutste gonswoord eerder non-touring! Modelle...
View ArticleWil jy vals wimpers probeer? Hiér’s wat jy moet weet
In die 1960’s was die Engelse model Twiggy bekend vir haar bonkige wimpers en vloeibare oogomlyner. Dit het haar oë wawyd oop laat lyk. Dié seisoen het jou wimpers selfs meer drama as Twiggy s’n. En...
View ArticleVIDEO: Stap vir stap na smeulende, rokerige oë
Smeulende, rokerige oë bly seisoen na seisoen in die mode en lyk supersexy. Die geheim is om jou oogskadu-kleure goed saam te skakeer vir ’n soort ombré-gevoel. As jy nog altyd wou weet hoe om dié...
View ArticleVIDEO: Vars en maklike somergrimering
Dis amptelik somer! En die luilekker dae vra vir vars en eenvoudige grimering. Hou dit natuurlik met net ’n spatsel kleur op jou oë, wange en lippe. Byna deursigtige pastelskakerings soos pienk, pers...
View ArticleVoorbladwenner deel top-grimeerwenke vir bruide
Ons eie 2013-Voorbladgesigwenner Marike Nel maak deesdae naam as ’n grimeerkunstenaar vir onder meer die grimeerhuis MUD. Sy het onlangs vir een van ons 2015-finaliste, Hané Carshagen, die mooiste...
View ArticleSó grimeer jy soos Kate Middleton
Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, kan altyd deur ’n ring getrek word. Sy is stylvol, elegant en sjiek. En sagte rokerige oë is deel van haar staatmaker-voorkoms. Saam met haar welige...
View Article