Quantcast
Channel: Stap vir stap – SARIE
Browsing latest articles
Browse All 19 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 maklike Game of Thrones-haarstyle om sélf te probeer

Almal gons oor die die gewilde TV-reeks Game of Thrones se sesde seisoen wat vanoggend weer begin wys het! Nou kan die SARIE-skoonheidspan ons verder vergaap aan die vrouekarakters se interessante (en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verbloem só donker kringe onder oë

Baie van ons onderskat die krag van verbloemer (concealer). ’n Bietjie verbloemer doen wondere om donker sirkels onder jou oë weg te steek sodat jy vars en uitgerus lyk. Die kuns van verbloemer lê in...

View Article


Blinkers vir jou kroon? Ons wys jou hoe

Blinkers is terug – nie net op jou oë nie, maar ook in jou hare! Ons het reeds aan die begin van die jaar gesien hoe sommige bekendes, soos Kendall Jenner, Rita Ora en Miley Cyrus, by feeste en...

View Article

VIDEO: SA geïnspireerde nael-idees

Ter viering van Erfenisdag die afgelope naweek het ons dié drie SA geïnspireerde naelvoorkomste geskep.   Lees nou Eers opknapper, dan sjampoe? Ja, jy lees reg! 5 redes waarom koffie goed is vir jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dís die sleutel tot ’n stralende vel

Vergeet vir eers van contouring, die slim grimeertruuk waar jy met die skep van kontoere jou gelaatstrekke kan verbeter. Deesdae is die skoonheidswêreld se nuutste gonswoord eerder non-touring! Modelle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wil jy vals wimpers probeer? Hiér’s wat jy moet weet

In die 1960’s was die Engelse model Twiggy bekend vir haar bonkige wimpers en vloeibare oogomlyner. Dit het haar oë wawyd oop laat lyk. Dié seisoen het jou wimpers selfs meer drama as Twiggy s’n. En...

View Article

VIDEO: Stap vir stap na smeulende, rokerige oë

Smeulende, rokerige oë bly seisoen na seisoen in die mode en lyk supersexy. Die geheim is om jou oogskadu-kleure goed saam te skakeer vir ’n soort ombré-gevoel. As jy nog altyd wou weet hoe om dié...

View Article

VIDEO: Vars en maklike somergrimering

Dis amptelik somer! En die luilekker dae vra vir vars en eenvoudige grimering. Hou dit natuurlik met net ’n spatsel kleur op jou oë, wange en lippe. Byna deursigtige pastelskakerings soos pienk, pers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voorbladwenner deel top-grimeerwenke vir bruide

Ons eie 2013-Voorbladgesigwenner Marike Nel maak deesdae naam as ’n grimeerkunstenaar vir onder meer die grimeerhuis MUD. Sy het onlangs vir een van ons 2015-finaliste, Hané Carshagen, die mooiste...

View Article


Só grimeer jy soos Kate Middleton

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, kan altyd deur ’n ring getrek word. Sy is stylvol, elegant en sjiek. En sagte rokerige oë is deel van haar staatmaker-voorkoms.  Saam met haar welige...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 19 View Live